Studiegids

nl en

Zuid-Afrikaanse taalkunde: Afrikaans: Verlede en hede uit taalkundige perspektief

Vak
2017-2018

Toegangseisen

Die student moet ’n basiese kennis van die taalkunde as dissipline hê en ook Nederlandssprekend wees.

Beschrijving

Korte inleidende beschrijving van de cursus met de aanduiding van de leerstof of het onderwerp van de cursus en de leermiddelen die gebruikt worden.

  • Oorsig van taalkundige verskille tussen Afrikaans en Nederlands

  • Inleiding tot die Afrikaanse taalkunde: oorsig

  • Die geskiedenis van Afrikaans: Afrikaans en Nederlands – die verbintenis (x 1)

  • Teorieë oor die herkoms van Afrikaans (x 1)

  • Afrikaans in Afrika: van dialek tot standaardtaal (17de – 21ste eeu) (x 3)

  • Afrikaans en standaardtaalfunksies (x 1)

  • Die politiek van Afrikaans: toe en nou (x 2)

  • Die verskeidenheid van Afrikaans (x 1)

  • Die grammatika van Afrikaans (x 1)

  • Afrikaans normatief bekyk (x 2)

  • Die Afrikaanse spelling: 100 jaar van spelling en skryfwyse (x1)

  • Afsluiting

Leerdoelen

  • Basiese kennis oor Afrikaans as taal: verlede en hede

  • Basiese kennis oor die geskiedenis van Afrikaans (herkoms)

  • Taalpolitiek en Afrikaans

  • Basiese kennis oor die hedendaagse taalkunde van Afrikaans

  • Die verskeidenheid van Afrikaans

  • Toepassing van verworwe kennis oor Afrikaans: oefeninge, werkstuk

Rooster

Zie Rooster BA Nederlands

Onderwijsvorm

  • Hoorcollege

  • Zelfstandige literatuurstudie

  • Eindwerkstuk

MOONTLIK: ENKELE SKRIFTELIKE TOETSE

Studielast

5 ec = 140 uur

Colleges: 2 URE PER WEEK VIR 12 WEKE = 24
Toetsing: GEïNTEGREER IN KURSUS: MAKSIMUM TWEE / drie URE IN TOTAAL = 3
Studiebegeleiding: VOLGENS INDIVIDUELE BEHOEFTE (2-3 URE) = 3
Bestuderen literatuur: 35-45 UUR = 45
Voorbereiding college/opdrachten: 25-30 UUR = 30
Werkstuk: 30-35 UUR = 35 uur

Toetsing

Toetsing

Kombinasie van evalueringsopsies gebaseer op vaardighede en behoefte van studente: skriftelike toetse ( x2 van 1 uur elk), oefeninge (in gebruik van Afrikaans), x1 werkstuk (ongeveer 10 bladsye oor ’n onderwerp van eie keuse)

Weging

Toets 1 – 10%
Toets 2 – 10%
Oefeninge – 20%
Werkstuk – 60%

Het werkstuk moet minimaal een 5,5 zijn.

Herkansing

Alleen het werkstuk kan worden herkanst.

Nabespreking tentamen-werkstuk

Uiterlijk bij het bekendmaken van de uitslag van het tentamen wordt aangegeven op welke wijze en op welk tijdstip de nabespreking van het tentamen plaatsvindt. Er wordt in ieder geval een nabespreking georganiseerd indien een student hiertoe verzoekt binnen 30 dagen na bekendmaking van de uitslag.
Altyd beskikbaar vir gesprek

Blackboard

Ja, Blackboardwordt gebruikt voor:
VIR DIE SKAKEL MET STUDENTE EN BESKIKBAARSTEL VAN AANVULLENDE MATERIAAL

Literatuur

BOEKE OM AS KURSUSMATERIAAL AAN TE KOOP (Reëlings sal getref word word om die boeke vooraf beskikbaar te maak)

  • Carstens, W.A.M. 2018 (6de uitgawe). Norme vir Afrikaans. Pretoria: JL van Schaik.

  • Carstens, W.A.M. & N. Bosman (reds.) 2017. Kontemporêre Afrikaanse Taalkunde. Pretoria: JL van Schaik.

  • Carstens, W.A.M. & E.H. Raidt 2017. Die storie van Afrikaans. Uit Europa en van Afrika. Biografie van ’n taal. (Deel 1: Die Europese geskiedenis van Afrikaans) Pretoria: Protea Boekhuis.

  • Van Rensburg, M.C.J. 2012. So kry ons Afrikaans. Pretoria: LAPA.

  • Ook ‘n klein woordeboek Nederlands – Afrikaans: Protea Boekhuis of Van Dale.

Studente sal ook gebruik maak van:

Willemyns, R. 2013. Dutch. Biography of a Language. Oxford: Oxford Univ Press.
Asook boeke oor die Nederlandse taalgeskiedenis, soos: Van der Sijs, Van der Wal & Van Bree, e.a.

BOEKE MOET OOK VOORAF DEUR UL-BIBLIOTEEK AANGEKOOP WORD VIR GEBRUIK DEUR STUDENTE.

Aanvullende bronne sal saamgebring word deur dosent om deur studente gebruik te word.

Aanmelden

Eerstejaars studenten worden aan het begin van het jaar in werkgroepen ingedeeld.

Voor reguliere hogerejaars bachelor- en masterstudenten geldt dat zij verplicht zijn zich tijdig in te schrijven via uSis voor de hoorcolleges en de werkgroepen.
Algemene informatie over uSis is te vinden op Nederlands en English

Voor alle andere studenten geldt dat de inschrijving verloopt via de studiecoördinator

Aanmelden Studeren à la carte en Contractonderwijs

Niet van toepassing

Contact

Voor inhoudelijke vragen Prof. W.A.M. Carstens, Afdeling Nederlandse Taalkunde, p/a P.N. van Eyckhof 4, kamer 101A. Tel. 071-527 2604.
wannie.carstens@nwu.ac.za

Voor praktische vragen kun je je wenden tot het secretariaat van de Opleiding Nederlandse taal en cultuur/neerlandistiek.
Dit valt onder de Onderwijsadministratie P.N. van Eyckhof 4, kamer 101A. Tel. 071-527 2604.
mail: osz-oa-eyckhof@hum.leidenuniv.nl.

Opmerkingen

Die kursus is inleidend en gemik daarop om belangstellende studente in die Nederlandse taalkunde bewus te maak van die Afrikaanse taalkunde as dissipline. Dit behels ’n kort oorsig oor die herkoms en posisionering van Afrikaans (die skakel met die Nederlandse taalgeskiedenis, die ontwikkeling van Afrikaans tot volwaardige taal in Afrika, die verkryging van die standaardtaalfunksies van Afrikaans, taalpoltiek [die politiek van en oor Afrikaans]) asook ’n oorsig oor die komponente van die Afrikaanse taalkunde (sintaksis, morfologie, fonetiek, normatiewe taalkunde, die verskeidenheid van Afrikaans).